Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Belydenis" deur G.A. WATERMEYER
"Belydenis" deur G.A. WATERMEYER [boodskap #50899] Vr, 28 September 2001 22:27
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

BELYDENIS
G.A. Watermeyer

Wat sal my mond teen die kluite kla
deur al die jare, die jare hierna?
Wat sal my hart onder sooie weet
oorkant die onrus en agter die leed?
Dat 'n digter alleen maar sy woorde het
as eerste gewete en laaste wet.
Vorige onderwerp: "Die Laaisel van die Sonbesie" deur GEORGE WEIDEMAN
Volgende onderwerp: "Veld van Beendere" deur FERDI GREYLING
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 13:20:34 MGT 2024